View Supplier
Recent Reviews
Winery Road Forest
“Hi, ons is terug in die land van die lewendes and “smack bam” terug in realiteit. Baie dankie vir alles! Almal het heerlik gekuier en kon nie uitgepraat raak oor die venue, kos, musiek en die diens van die kelners en kroeg nie. Ek sal julle vir enige iemand voorstel! Die “vibe” en alles was net uit die boeke! Julle het ons altyd so gerus gestel en gehelp met wat ons ookal na julle kant toe gegooi het. Baie dankie!”
- Annerie Bruwer
“Goeiedag, ons groot dag was meer as “amazing”. Elke liewe mens het hul so geniet saam met ons. My vrou het haar sprokiestroue gekry en julle venue het dit moontlik gemaak. Weereens baie dankie vir al die hulp en vriendelikheid. Mag jul geseën word in elke opsig. Ons sal beslis weer kom inloer.”
- Esrel & Cat
“Good day ladies, I wanted to extend my heartfelt gratitude for the absolutely beautiful fairytale day you all provided us with. The wedding was a resounding success and it’s a day we will never forget. I know for you it’s normal for things to go so well, but for me it was so important to give Candis the perfect wedding, and you ladies really made that a reality. Mitzi and Lize, honestly you guys were nothing short of amazing. Thank you for ensuring everything went so smoothly. Marilou, the people are still telling me how good the food was, and I too really enjoyed everything that was on offer. From the bottom of my heart, thank you. Lize, please also extend my gratitude to Bernard, he was so attentive to the guests and everyone felt welcomed and taken care of. If there is a place I can write reviews for ALL of you individually, please send me the links! I would happily speak my gratitude to the rest of the world. Thanks and best regards”
- Wesley Bresendale