View Supplier
5.0 (1 review) Click to view reviews
Send Enquiry
Enquire
Stellenbosch, Western Cape
Recent Reviews
Avec Mari Catering
“Jissie maar jyt my dag baie spesiaal gemaak met jou feestelike maaltyd. Elke gas het vir my gesê hoe amazing dit was. Ons giggel lekker vandag daaroor. Hulle het sommer die ander mense se platters voor hulle weggevat om ‘n tweede bord te eet. Mal! Jy was seker gedaan vandag? Ek kan nie glo hoe hard jy gewerk het nie. Baie dankie vir die liefde waarmee jy die dag aangepak het. Niks is op ons gemors nie. Ons het dit almal so geniet en waardeer. Stuur asb vir my die faktuur van al die laaste ekstras. Jy is ‘n liewe liewe mens en ek is so bly ek’t jou bietjie beter leer ken.”
- Janie du Plessis