View Supplier
Recent Reviews
Leipzig Country House
“We celebrated our wedding in March at Leipzig and had the most perfect occasion. The venue is breathtaking and overs everything you need. The food was delicious and had a nice variety to choose from. For us and our quest, the staff stood out. They warmly welcomed us, and their hospitality was impeccable! They were very accommodating and helped make our special day even more special.”
- Kayla & Daniel
“Hiermee wil ek net baie baie dankie se vir jou en die ongelooflike span daar op Leipzig. Om die paar dae saam met hulle te werk was ‘n fees. Die manier hie Zeldi daardie funksie hanteer het was uit die boonste rake – ek het dit nog nie beleef nie. Die kos uit daardie kombuis was ongelooooooflik lekker en die venue is mooier as mooi. Dankie ook vir elke kelnerin se vriendelike gesiggie en uitstekende diens. Julle is onvoorwaardelik ‘n “ great” span daar. BAIE DANKIE, JULLE WORD OPREG WAARDEER!!”
- Liz Meiring
“Ek wil ook net vir julle komplimenteer, julle hele span. Julle is bitter behulpsaam en professioneel, dit is soo lekker om saam julle te werk. Julle maak die beplanning maklik en stresvry. Dit word opreg waardeer!”
- Esmeri Theron