View Supplier
5.0 (2 reviews) Click to view reviews
Send Enquiry
Enquire
Franschhoek, Western Cape
Recent Reviews
La Roche Estate
“Ek droom nog elke dag van ons sprokies-mooi troudag by La Roche Estate in April! Versteek tussen die berglandskap en beeldskone Franschhoek vallei, laat La Roche Estate jou voel of jy oorsee is en tog is dit só asemrowend mooi Suid-Afrikaans. Baie dankie dat julle ons dag só spesiaal gemaak het La Roche Estate, ons kon nie vir ‘n meer perfekte venue gevra het nie! Ek sal julle met die volste vertroue vir enige paartjie aanbeveel – dit was dié grootste voorreg en plesier om saam met julle te werk.”
- Marciel Hopkins
“Had such a special picnic with my family yesterday at La Roche Estate. What a beautiful estate for a wedding or any function and breakaway!”
- Leandie du Randt